MOFFIE

MOFFIE het in 2024 sy wêreldpremière in Londen gehad en uitstekende resensies ontvang, waaronder ’n vyfster-resensie van The Guardian. Dit is gevolg deur ’n uitverkoopte speelvak by die Baxter-teater en ’n speelvak by die Toyota Stellenbosch Woordfees in 2026, waar David Viviers groot lof van kritici ontvang het en met die Woordtrofee as beste akteur bekroon is.

Toets

fgbsfnbgsfngnntdfnyt t hth th th hh tr trhtrhghhgthgtdhtrdht tr ththrth rt t t tr s